All Impaq-registered learners receive online access to Microsoft Teams, Microsoft Word, Microsoft Excel, and Microsoft Outlook. Classes will be shown on your calendar on Microsoft Teams. You can join the class from your calendar, meet your teacher, and connect with your classmates!
All classes will be hosted online on Microsoft Teams. When you are in your calendar in Teams, you will see that with each scheduled class, there will be a 'Join' button. Simply click on the button to join the class. Should the teacher not be in the class at the time that you are joining, you will be placed in a waiting room until the teacher admits you to the class. Tip: remember to switch on your camera!
For a quick overview of all the portals we use and their login details, please click here.
Afrikaanse weergawe:
Alle leerders wat by Impaq registreer ontvang aanlyn toegang tot Microsoft Teams, Microsoft Word, Microsoft Excel, and Microsoft Outlook. Klasse sal verskyn op jou kalender op Microsoft Teams. Jy kan klasse vanaf jou kalender by klasse aansluit, jou onderwyser ontmoet, en met klasmaats kontak maak!
Alle klasse word via Microsoft Teams aangebied. Wanneer jy in jou kalender in Teams is, sal jy sien dat daar met elke geskeduleerde klas 'n 'Join'-knoppie sal wees. Klik eenvoudig op die knoppie om by die klas aan te sluit. Indien die onderwyser nie in die klas is op die tyd wat jy aansluit nie, sal jy in 'n wagkamer geplaas word totdat die onderwyser jou tot die klas toelaat. Wenk: onthou om jou kamera aan te skakel!
Klik hier vir 'n oorsig van al Impaq se portale en hul aantekenbesonderhede.